“As ek sterf moet niemand oor my praat nie. Die Aarde moet oor my praat, die natuur moet praat, die diere, die voëls en selfs die insekte – hulle moet almal oor my praat.” “As ek sterf moet niemand ...
Naomi de Beer en Megan Schutte saam met een van die honde wat hulle gered het nadat sy stert, beide sy ore en sy privaatdele afgesny is. Animal Aid Warriors het onlangs uitgereik na die ...
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) sê dit het onder sy aandag gekom dat sekere entiteite waninligting oor diere en die koronavirussiekte versprei. Die NDBV sê in ’n verklaring hy wil die ...